Sterkman

Vrydag, 29 September | Feesterrein

Saterdag, 30 September | Feesterrein

VISPA Plaaslike Sterkmankompetisie

Plaaslike deelnemers sal 'n bakkie trek, paal gooi, band rol, emmer lig en baksteen optel. Beperkte aantal inskrywings per dag beskikbaar. Deelname op eie risiko.

054 332 1100 vir meer inligting.
neonrun

Saterdag, 23 Sept | 07:00 | Lionsklub (Skougronde)

Standard Bank Color Run 5 km

'n 5 km pretdraf. R50/persoon en sluit 'n sakkie poeier in. Inskrywings sluit Donderdag, 21 September 2023 om 20:00. Wegspring vanaf Lionsklub op die skougronde.

Inskrywings op www.upingtoncrusaders.co.za
Halfmarathon

Saterdag, 23 Sept | 07:00 | Lionsklub (Skougronde)

Kalahari Kuierfees Half Marathon

'n 21 km wedloop. R150/persoon en sluit toegang tot die fees in. Inskrywings sluit Donderdag, 21 September 2023 om 20:00. Wegspring vanaf Lionsklub op die skougronde.

Inskrywings op www.upingtoncrusaders.co.za
Kalahari Kuierfees 10 km

Saterdag, 23 Sept | 18:30 | Lionsklub (Skougronde)

Kalahari Kuierfees 10 Kilometer

'n 10 km wedloop. R120/persoon en sluit toegang tot die fees in. Inskrywings sluit Donderdag, 21 September 2023 om 20:00.. Wegspring vanaf Lionsklub op die skougronde.

Inskrywings op www.upingtoncrusaders.co.za
bybelstap

Saterdag, 30 Sept | 08:00 | Feesterrein

Upington Toyota Lekker stap vir Bybels

'n Lekker stap vir alle ouderdomme word gehou ten bate van die verspreiding van Bybels. Donasies kan gemaak word.

054 337 7100 vir enige navrae.

+27 54 332 1100 +27 72 218 6554 Olifantshoekpad, Keidebees, Upington