Kuierfees Sport

VRYDAG | 28 SEP

18:00

OWK 21K Halfmarathon

Entry fee: R150 (sluit toegang tot fees in)
Draf 21.1km- Wegspring 18h00 by Reitzpark. Entry fee: R150 (sluit toegang tot fees in) Alle inskrywings word op www.upintoncrusaders.co.za gedoen. Alle inskrywings sluit 26 September 2018. Laat Inskrywings sal aanvaar word @ R300. Vir navrae, skakel gerus vir Carel Burger by 082 622 7109

KFC Upington 5&10K Neon Run

Entry fee: R100 (sluit toegang tot fees in)
" Color Run" Pret Draf - Wegspring 18h30 (10KM) & 19h00 (5KM) *by Reitzpark Entry fee: R100 (sluit sakkie poeier en toegang tot fees in) Alle inskrywings word op www.upintoncrusaders.co.za gedoen. Alle inskrywings sluit 26 September 2018. Laat Inskrywings sal aanvaar word @ R200. Vir navrae, skakel gerus vir Carel Burger by 082 622 7109

VRYDAG | 28 SEP

18:30

SATERDAG | 29 SEP

07:00

MTN Berfgietswedren 30 & 60K

Entry fee: R150 (sluit toegang tot fees in)
Afstande: 30km & 60 km Wegspring en eindig: Reitzpark Tyd: 7h00 Entry fee: R150 (sluit toegang tot fees in) Alle inskrywings word op www.upintoncrusaders.co.za gedoen. Alle inskrywings sluit 26 September 2018. Laat Inskrywings sal aanvaar word @ R300. Kontak Carel Burger 082 622 7109